Koop Idio

Jy kan een Idio-bordspel besit vir net R350 (posgeld uitgesluit). Afleweringskoste beloop R50. Jou Idio word binne een week deur ons koeriers in jou hand gesit. Maak nie saak hoeveel Idio's jy bestel nie, die aflewerkoste bly steeds R50. As jy dus een bordspel bestel wat afgelewer moet word, is die koste R400, as jy twee bestel is dit R750, ensovoorts.

Bestel jou Idio so:

Vanaf die webwerf

  1. Voltooi bestelvorm aan regterkant.
  2. Voltooi asseblief alle velde.
  3. Kliek Gaan voort.
  4. Deponeer die korrekte bedrag in die bankrekening (sien besonderhede hier onder).
  5. Gebruik asseblief jou naam as verwysing om seker te maak ons eien jou betaling.
  6. Faks die bewys van betaling na 086 512 7089, of stuur 'n e-pos na lindie@idiogames.co.za.
  7. Wanneer ons bewys van betaling het, stuur ons jou Idio met die faktuur ingesluit.

Telefonies

  1. Skakel 072 245 8672 en bestel jou Idio direk by Lindie of Marlene.
  2. Deponeer die korrekte bedrag in die bankrekening (sien besonderhede hier onder).
  3. Gebruik asseblief jou naam as verwysing om seker te maak ons eien jou betaling.
  4. Faks die bewys van betaling na 086 512 7089, of stuur 'n e-pos na lindie@idiogames.co.za.
  5. Wanneer ons bewys van betaling het, stuur ons jou Idio met die faktuur ingesluit.

 

Idio se bankbesonderhede:

Rekeninghouer: Idiogames BK
ABSA
Spaarrekening: 9256 2902 44
Takkode: 632005

Bestel jou Idio:

Kontak

Lindie Oppermann / Marlene Cloete

072 245 8672

Le Sueurstraat 13 
Stellenbosch
7600

Slaan die spyker op die kop!